Slaan oor na inhoud

Bodemklippe

Docendo discimus

  • Tuiste
  • Kontak
  • Wie?
  • Die Koers van ‘n Lewe
  • ‘n Lied in die Nag
  • Bronne

Etiket: opinie

374. Onderwerping met ‘n houding daarby

September 1, 2026

Ons ken almal die storie van die seuntjie wie hard aangespreek word om te sit en dan wel gaan sit met die aankondiging: Ek sit nou maar binnekant staan ek. Dit is ‘n klassieke voorbeeld van verset en opstand met ‘n goeie skoot rebellie ingemeng. Dit klink na ernstige emosies vir nou en dan met … More 374. Onderwerping met ‘n houding daarby

Lewer kommentaar 374. Onderwerping met ‘n houding daarby

241. En toe… wat sê jy?

Februarie 6, 2021

Meeste mense stem saam dat ons in buitengewone tye leef.  Dit is nie dikwels dat ons so bewus is van die wêreld as ‘n globale geheel wat ‘n gemeenskaplike vyand in die gesig staar, terwyl almal wild en wakker oplossings soek op verskeie fronte. Gedurende die afgelope jare het ons dikwels die aantygings oor onwetenskaplike denke … More 241. En toe… wat sê jy?

Lewer kommentaar 241. En toe… wat sê jy?

88. Hoe vorder jou muur?

Mei 3, 2016

Opinies is baie persoonlik. Dis ook reg so. Ons dink verskillend oor sake en ‘n groot persentasie van gesprek is om opinies uit te spreek en bewustelik of onbewustelik te toets teen ander. Soms wil ons juis die opinie van ‘n geleerde of prominente persoon hoor of lees. In ‘n groter of kleiner mate sou … More 88. Hoe vorder jou muur?

Lewer kommentaar 88. Hoe vorder jou muur?

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Follow Bodemklippe on WordPress.com

Onlangse Bydraes

  • 376. Die Here van die leërskare
  • 375. Kyk in die onsienlike
  • 374. Onderwerping met ‘n houding daarby
  • 373. ‘n Ope brief
  • 372.  Uit die chaos
Blog at WordPress.com.
  • Subscribe Subscribed
    Bodemklippe
    Join 57 other subscribers

    Have a WordPress.com account? Log in now.

  • Bodemklippe
    View site in Reader
    Manage subscriptionsSluit aanMeld aan
    Report this content
    Collapse this bar