239. Te midde van die jare
[Nuwejaar 2021] “Dis nou klaar” sou ons graag wou sê na hierdie jaar waarin die wêreld op ‘n ongekende manier tot stilstand gedwing is. In plaas van die skoon blad van ‘n “nuwe” jaar, wat ons kalender berekeninge vir ons aankondig, sit ons vasgeklem in ‘n tweede golf, ‘n mutasie van die virus, onsekerheid oor inenting, … More 239. Te midde van die jare