250. Kyk met jou ore
Daar is soveel wat mens kan skryf oor wat jy sien. Kyk op en kyk hoeveel woorde jy nodig het, om die detail van dit wat om jou aangaan te beskryf. Kyk verder, buite, na die bome, plante, wolke, lug, berge en besef vir ‘n oomblik hoe heeltemal onmoontlik dit is om wat mens sien aan iemand … More 250. Kyk met jou ore