16 . Wil jy regtig weet?
Februarie 7, 2014
Een van die heel belangrikste dinge wat ‘n mens ervaar in jou kontak met die Almagtige God is openbaringskennis. Hierdie kennis stel mens in staat om die hele lewe in ‘n ander perspektief te sien. Dit is in die eerste plek ‘n openbaring van wie God is en in die tweede plek ‘n openbaring van … More 16 . Wil jy regtig weet?