212. Is dit hoe ons lyk?
[Kersfees 2019] Ons is sulke visuele mense. Heeltemal tereg so. Dit maak saak hoe dinge lyk. Mooimaak is belangrik. Ons breek af om mooier op te bou, ontwerp en versier om ons omgewing en onsself in prag en praal te klee. Ek vind soveel vreugde in die kreatiewe en kunstige uitinge van ons wêreld. Kersfees … More 212. Is dit hoe ons lyk?