240. Die superieure mag van Een en een.
Herlewing is ‘n soewereine beweging van God deur die werking van die Heilige Gees in toegewyde mense. Dit begin met ‘n diep waardering vir die heiligheid van God en in hoe ‘n mate ons sonde ‘n gruwel in sy oë is. Herlewing is nie kerke vol mense nie; dis mense vol van God. Dit is ‘n beweging … More 240. Die superieure mag van Een en een.