Slaan oor na inhoud

Bodemklippe

Docendo discimus

  • Tuiste
  • Kontak
  • Wie?
  • Die Koers van ‘n Lewe
  • ‘n Lied in die Nag
  • Bronne

Etiket: gebed

128. Oowinning oor die hel.

Mei 18, 2017

Prayer is a plea for God’s ordained order to prevail above earthly powers. We can overthrow hell-power by prayer. When we pray the Word of God we can have on earth what heaven had already decided on. [Jack Hayford] Ons bid volgens Jesus se bevel: Ek sal aan jou die sleutels van die koninkryk van … More 128. Oowinning oor die hel.

Lewer kommentaar 128. Oowinning oor die hel.

127. Net die heel beste – altyd?

Mei 17, 2017

Jesus se antwoord is heel eenvoudig. Een van die Joodse rabbi’s vra, of daar ‘n man is wat sy eie seun haat? Jesus antwoord dat geen pa die versoek van sy seun sal weier nie en God ons vader in die hemel sal nooit die versoeke van Sy kinders weier nie. Sy voorbeelde is noukeurig … More 127. Net die heel beste – altyd?

Lewer kommentaar 127. Net die heel beste – altyd?

126. Die geheime plek van die Almagtige.

Mei 15, 2017

Dit klink dalk nie na veel nie. Iemand wat by ‘n bed kniel en agter ‘n toe deur met die God van hemel en aarde praat., Dit is dalk die beeld waarmee ons grootgeword het, as ons die voorreg gehad het om in ‘n huis van gebed op te groei. Die herinnering aan gebede as … More 126. Die geheime plek van die Almagtige.

Lewer kommentaar 126. Die geheime plek van die Almagtige.

125. Geheime krag vir die lewe.

Mei 8, 2017

“Vra, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal kry; klop, en vir julle sal oopgemaak word,  want elkeen wat vra, ontvang; en elkeen wat soek, kry; en vir elkeen wat klop, sal oopgemaak word. (Matteus 7:7,8)  The divinely targeted life seeks the way of the Lord revealed by the Spirit in prayer … More 125. Geheime krag vir die lewe.

Lewer kommentaar 125. Geheime krag vir die lewe.

124. Hy is goed, goed, goed – altyd.

Mei 3, 2017

Wat sien jy as jy aan God die Vader dink? Kan jy ‘n prentjie vorm van Hom? Dink jy Hy en Jesus is soort van apart? Hoe sal jy die leer van die Drie-eenheid waarmee ons teologie ons Godheidskonsep bepaal, illustreer? Kom ons bly in die laaste hoofstukke van Exodus in een van die mees … More 124. Hy is goed, goed, goed – altyd.

Lewer kommentaar 124. Hy is goed, goed, goed – altyd.

121. Bloedwoorde vir my toekoms.

April 15, 2017

O, die onsekerheid, die neerslagtigheid, die mistige uitsig en die huiwerige blik op die misterie-pad in die tydvak wat ons die toekoms noem. Aan ons is dit nie geopenbaar nie; God ken dit. Net soos die dood, is die toekoms ‘n misterie wat aan God behoort. “Wat nie geopenbaar is nie, is bekend aan die … More 121. Bloedwoorde vir my toekoms.

Lewer kommentaar 121. Bloedwoorde vir my toekoms.

120. Kom uit – waar is jy?

April 7, 2017

Kom ons stap verder in dieTuin van Eden, in daardie ou storie aan die begin van die Bybel, toe die hele pragtige verhaal verkeerd loop en verwoesting en tragedie insluip om ons bestaan hier op aarde te kenmerk. In die verdraaiing van die wonderplan van God, saai satan die saad van twyfel en laat Eva … More 120. Kom uit – waar is jy?

Lewer kommentaar 120. Kom uit – waar is jy?

119. Net hoorsê …of eerstehands?

Maart 29, 2017

Daar is ‘n belangrike beginsel van gebed wat ons dikwels mis. God inisieer gebed. Nie ons nie. Hy praat om die gesprek aan die gang te kry. Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die woord van God. (Romeine 10:17, OAB) Elke keer as die woorde: “laat hom wat ore … More 119. Net hoorsê …of eerstehands?

Lewer kommentaar 119. Net hoorsê …of eerstehands?

118. Omdat God so sê.

Maart 18, 2017

Gebed is ‘n voortdurende leer ondervinding. Ek sou graag wou leer totdat ek eendag in Sy teenwoordigheid met Hom van aangesig tot aangesig kan gesels. In die tussentyd begeer ek om te leef in die openbaring van Sy teenwoordigheid (manifest presence) in Sy onsigbare koninkryk hier op aarde, sodat die bewustheid van die Vadershart so … More 118. Omdat God so sê.

Lewer kommentaar 118. Omdat God so sê.

117. Woorde wat die wêreld verander.

Februarie 28, 2017

Welkom by ‘n kort reeks oor gebed. Dit is waarlik ‘n voorreg om ‘n paar gedagtes daaroor te wissel. Die doel is nie om die mees volledige en omvattende inligting te gee nie, eerder om die toepaslike Heilige Gees inspirasie te bring, sodat ons gebedslewe ‘n nuwe inspuiting van geloof en verwagting beleef. Gebed is … More 117. Woorde wat die wêreld verander.

Lewer kommentaar 117. Woorde wat die wêreld verander.

Artikels navigasie

Ouer artikels
Nuuter artikels

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Follow Bodemklippe on WordPress.com

Onlangse Bydraes

  • 363. Verklaar met jou mond
  • 362.  Kom ons bid vir…
  • 361. Vas vir gesag
  • 360. Kragtige gebede, magtige gevolge
  • 359.  Niks is onmoontlik 
Blog at WordPress.com.
Bodemklippe
Blog at WordPress.com. Ontwerp: Gateway.
  • Subscribe Subscribed
    • Bodemklippe
    • Join 59 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Bodemklippe
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar
 

Die kommentaar is aan't laai...