294.  Kers-vermenigvuldiging

Die skole het gesluit.  Die vakansie lê voor.  Meeste kerke het begin met  Advent-vierings.  Vier Sondae in Desember voor Kersfees.  Vier woorde.  Kom ons vermenigvuldig met drie – drie kerngedagtes oor Kersfees. Konteks, kontak en kritiek vermenigvuldig met hoop, liefde, vreugde en vrede.  Drie is simbolies van Goddelike orde.  Vier is die pilare van die aarde, die poorte van die Nuwe Jerusalem in … More 294.  Kers-vermenigvuldiging

220. As my volk…

Dit is einde Maart 2020. As daar ooit ‘n tyd in my lewe was wat ek “voel” ek leef en beleef geskiedenis dan is dit nou.  Dit is die tyd van die globale grendelstaat om die virus te beveg.  Die wêreld het stil geword.  Meeste mense het na hulle woonplekke teruggetrek en word daar in ‘n … More 220. As my volk…