372.  Uit die chaos

Terwyl ons almal die stryd voer met ‘n oormaat inligting, is dit terselfdertyd net verstommend wat op ons vingerpunte beskikbaar is en hoeveel mens kan leer, sonder moeite, met die nodige onderskeiding en ‘n bietjie tyd en fokus.  Ek leer daagliks. Of dit nou nuwe tegnologie of raad is wat help om fikser en gesonder te … More 372.  Uit die chaos

277.  Voete wat vlieg

Kom ons vertoef nog ‘n bietjie by die profeet Habakuk se woorde van goud vir alle tye.  Habakuk skuif sy denk-horisonne van dreigende politiese omwenteling na ‘n hemelse perspektief met ewigheidswaarde wat sy  gemoed oplig tot ‘n vreugdevolle aanbiddingslied. In ’n paar woorde word die warrelwind van vreesgedagtes ‘n lied vir alle tye.  In sy gesprek met God … More 277.  Voete wat vlieg