36. Struikelblokke en vastrapplekke
I cry out to God Most High, to God who fulfills his purpose for me. (Psalm 57:2, ESV) Ons het nog steeds die heerlike Tuin van Eden in gedagte. Kom ons dink vir ‘n oomblik globaal oor die hele geskiedenis van die mensdom. Daar in die begin staan die Skepper-God, die Vader, almagtig en geweldig, … More 36. Struikelblokke en vastrapplekke