Slaan oor na inhoud

Bodemklippe

Docendo discimus

  • Tuiste
  • Kontak
  • Wie?
  • Die Koers van ‘n Lewe
  • ‘n Lied in die Nag
  • Bronne

Kategorie: Uncategorized

88. Hoe vorder jou muur?

Mei 3, 2016

Opinies is baie persoonlik. Dis ook reg so. Ons dink verskillend oor sake en ‘n groot persentasie van gesprek is om opinies uit te spreek en bewustelik of onbewustelik te toets teen ander. Soms wil ons juis die opinie van ‘n geleerde of prominente persoon hoor of lees. In ‘n groter of kleiner mate sou … More 88. Hoe vorder jou muur?

Lewer kommentaar 88. Hoe vorder jou muur?

87. Ligte, kamera… aksie!

April 19, 2016

Ons wêreld is honger vir leierskap. ‘n Man of vrou wat met grootheid van gees kan sin maak uit die chaos van geweld en gebrek en vorentoe beur met ‘n duidelike plan, sodat ons met vertroue kan volg. Die Europese krisis en die Amerikaanse verkiesing sou mens tot op die rand van paniek kon dryf … More 87. Ligte, kamera… aksie!

Lewer kommentaar 87. Ligte, kamera… aksie!

84.Die plek van saamwees.

Februarie 28, 2016

Dit was die hoogtepunt van hulle bestaan. Die prag en praal van die mees indrukwekkende gebou van die antieke tyd, het die glorie van Salomo se koningskap gekroon. Sy wysheid, wat hy so dramaties van die Here afgebid het, was ver buite die grense van sy koninkryk bekend. Hy het die lewenslange begeerte van sy … More 84.Die plek van saamwees.

Lewer kommentaar 84.Die plek van saamwees.

Nota oor Twyfel

September 11, 2014

Daar is so pas ‘n nuwe stukkie op http://www.pebblesofperpetuity.com geplaas oor Thomas en die assossiasie met hom oor twyfel.  Ek is weg tot die einde van die maand. Dan sit ons die gesprek voort.

Lewer kommentaar Nota oor Twyfel

25. GEE – waar is jou hart ?

Maart 11, 2014

Calgary het in Junie 2013 ‘n ongekende natuurramp beleef. Mense wat hulle hele lewe hier woon, is almal eens dat hulle nog nooit so ‘n vloed beleef het nie. Die beelde op televisie was skrikwekkend en die geweld van twee woedende riviere en onophoudelike reën het veroorsaak dat baie mense al hul besittings verloor het. … More 25. GEE – waar is jou hart ?

Lewer kommentaar 25. GEE – waar is jou hart ?

Artikels navigasie

Nuuter artikels

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Follow Bodemklippe on WordPress.com

Onlangse Bydraes

  • 378.  Moenie in die as rol nie
  • 377.  Nuwe lippe
  • 376. Die Here van die leërskare
  • 375. Kyk in die onsienlike
  • 374. Onderwerping met ‘n houding daarby

Argief

Blog at WordPress.com.
  • Subscribe Subscribed
    Bodemklippe
    Join 58 other subscribers

    Have a WordPress.com account? Log in now.

  • Bodemklippe
    View site in Reader
    Manage subscriptionsSluit aanMeld aan
    Report this content
    Collapse this bar