64. Kyk …en stel jou in om te verstaan!

Ons leef in ‘n visuele wêreld. Aanbiedinge aan volwassenes en onderrig aan kinders word meer as ooit van te vore visueel aangebied. In korporatiewe raadsale is media en skerms met die nuutste en beste beskikbaar om mense se verstaanvermoë te versnel en te stimuleer. In skole het ons lankal nie net ‘n eenvoudige swartbord met … More 64. Kyk …en stel jou in om te verstaan!

61. Nuwe jaar, nuwe spoor – trap ver en wyd.

Tyd is genadeloos, gebeure meestal onstuitbaar, ons beheer is beperk en ons menslikheid feilbaar en magteloos teen die ritme van lewe op aarde. Oorloë breek uit, moorde word gepleeg, vliegtuie verdwyn en mense sterf om nie eers van die onvoorspelbaarheid en magtige oorheersing van die weer te praat nie. Dit klink als so negatief en … More 61. Nuwe jaar, nuwe spoor – trap ver en wyd.