204. Karakter word ons kenmerk
Net soos wat mens moet weet met wie hy te doen het, so moet jy weet waarom ‘n mens hom hoegenaamd met ‘n God bemoei. Godsdiens as alledaagse is eenvoudig nie vanselfsprekend soos in die ou dae toe kerke die samelewing oorheers en regeer het nie. Kerkleiers het vir eeue die gemeenskap se karakter bepaal … More 204. Karakter word ons kenmerk