Slaan oor na inhoud

Bodemklippe

Simbole van jou reis

  • Tuiste
  • Kontak
  • Wie?

Etiket: ware lewe

175. O die wonder van die asem van God.

Augustus 22, 2018

[Johannes 14] First this: God created the Heavens and Earth—all you see, all you don’t see. Earth was a soup of nothingness, a bottomless emptiness, an inky blackness. God’s Spirit brooded like a bird above the watery abyss.  (Genesis 1:1,2, The Message) Hy was altyd en sal altyd wees – die derde persoon in die … More 175. O die wonder van die asem van God.

Lewer kommentaar 175. O die wonder van die asem van God.

154. Die Enigste Een, Alles in Een.

Januarie 20, 2018

[Johannes 5] Deesdae is ‘n pakket so gewild. Iemand ander dink lank en skep ‘n kombinasie om in ‘n paar behoeftes te voorsien of ‘n paar luukshede saam te verskaf en verkoop dit in ‘n mandjie of ‘n pakkie. In ‘n kitskos ry is daar verskeie kombinasie om van te kies, sodat dit vir jou … More 154. Die Enigste Een, Alles in Een.

Lewer kommentaar 154. Die Enigste Een, Alles in Een.

133. Daar was ‘n man.

Julie 6, 2017

[Johannes 1] Augustinus het gesê dat in alles wat hy ooit van die wêreld geleer het; in al sy studies en filosofiese denke het hy nog nooit gelees van ‘n woord wat ‘n liggaam gekry het en ‘n mens geword het nie. Dit is presies wat Johannes hier in die eerste hoofstuk van sy Evangelie … More 133. Daar was ‘n man.

1 Kommentaar 133. Daar was ‘n man.

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Follow Bodemklippe on WordPress.com

Onlangse Bydraes

  • 243. Voete van klei
  • 242. Klim uit en klim op
  • 241. En toe… wat sê jy?
  • 240. Die superieure mag van Een en een.
  • 239. Te midde van die jare
Blog at WordPress.com.