231. Wildernis, duisternis en die see
Augustus 22, 2020
Kyk maar om jou. Hoe sou jy ons wêreld beskryf? Gee dit jou hoop of dreineer dit die laaste greintjie moed uit jou beendere? Sonder twyfel sal 2020 in die geskiedenis geskryf staan as ‘n jaar van onsteltenis, nie net ten opsigte van die virus nie, maar ook met betrekking tot die woede in die … More 231. Wildernis, duisternis en die see