Slaan oor na inhoud

Bodemklippe

Docendo discimus

  • Tuiste
  • Kontak
  • Wie?
  • Die Koers van ‘n Lewe
  • ‘n Lied in die Nag
  • Bronne

Etiket: vergifnis

55. En toe vererg ek my so…

Oktober 1, 2014

Klink hierdie woorde of gedagte bekend? Miskien kan ons net stilword soos in ‘n sela-oomblik en dink hoeveel keer in die afgelope dag of week dit gebeur het. Miskien spreek ons nie elke oomblik van verontwaardiging en verontregting uit nie. Hoe dikwels gebeur dit nie op die pad in ‘n motor nie? Die onregverdigheid van … More 55. En toe vererg ek my so…

1 Kommentaar 55. En toe vererg ek my so…

45. Sluitsteen-woorde – hoe lyk jou boog?

Mei 28, 2014

Ek kan my goed voorstel hoe die geboude boog lyk waardeur ek elke dag wil loop om my aan die genade in my lewe te herinner. ‘n Stewige struktuur van gekapte sandsteen, vasgemessel in die tuin van my lewe, oorgroei met ‘n gevestigde rankroos met die diepste pienk, pieringgroot blomme wat afhang sodat hulle geur … More 45. Sluitsteen-woorde – hoe lyk jou boog?

Lewer kommentaar 45. Sluitsteen-woorde – hoe lyk jou boog?

Artikels navigasie

Nuuter artikels

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Follow Bodemklippe on WordPress.com

Onlangse Bydraes

  • 375. Kyk in die onsienlike
  • 374. Onderwerping met ‘n houding daarby
  • 373. ‘n Ope brief
  • 372.  Uit die chaos
  • 371. ‘n Plek ja…in die wildernis
Blog at WordPress.com.
  • Subscribe Subscribed
    Bodemklippe
    Join 57 other subscribers

    Have a WordPress.com account? Log in now.

  • Bodemklippe
    View site in Reader
    Manage subscriptionsSluit aanMeld aan
    Report this content
    Collapse this bar