236. Toekomsbeplanning vir oorvloed

November voel sekerlik nie soos November nie.  Oral is daar spesiale maatreëls wat nog steeds die pandemie-swaard oor ons kop laat hang.  Sprake en tekens van ‘n tweede golf dra die bedreiging van ‘n moontlike herhaling van die grendelgebod.  Gewoonlik is November eksamen-maand met die beloning van ‘n somervakansie daarna.  In die noordelike halfrond begin die winter sy ysige … More 236. Toekomsbeplanning vir oorvloed

232. Vars olie

Die jaar staan op sy kop, en wat ‘n jaar is dit nie!  Elke nou en dan is die gedagte van onwerklikheid voorop in my kop.  Ek assosieer die begin van die virus-nuus met die bed in my spaarkamer waar ek geslaap het terwyl my man moes isoleer na ‘n buitelandse reis.  Daar het ek in die aand … More 232. Vars olie