349. Die oordeel van liefde
[Openbaring 16] Ons wêreld definieer liefde baie spesifiek, selfs arrogant asof iemand weet wat dit werklik beteken. Die wêreld om ons wil graag alles en nog wat van volmaakte liefde wees. Dit kan ‘n oomblik se seksuele plesier wees – natuurlik is dit waar die term: “make love” vandaan kom. Dit kan in klein of … More 349. Die oordeel van liefde