Slaan oor na inhoud

Bodemklippe

Docendo discimus

  • Tuiste
  • Kontak
  • Wie?
  • Die Koers van ‘n Lewe
  • ‘n Lied in die Nag
  • Bronne

Etiket: heilig

369. Eienaardig, vreemd, ongewoon

Junie 22, 2026

Die stryd om in te pas in die gemeenskap waarin ons gebore is en ons lewens uitkerf, is soms oorweldigend intens.  ‘n Baba, peuter, kleuter en jong kind moet die omstandighede, mense en verhoudinge met sy omgewing navigeer en probeer verstaan.  Hoe ouer hy word, hoe meer mense het invloed en impak op sy lewe.  Teen die tyd … More 369. Eienaardig, vreemd, ongewoon

Lewer kommentaar 369. Eienaardig, vreemd, ongewoon

303.  Eienaardig en spesiaal

Mei 13, 2024

Een van die uitstaande kenmerke van die Koninkryk van God is die waarde en waardigheid van elke “burger”.  Dit het my ‘n rukkie geneem en dieper kennis van die Woord om myself as ‘n heilige te beskou – afgesonderd vir ‘n spesifieke doel.  Ek moes eers leer dat my heiligheid nie my eie toedoen is nie, maar … More 303.  Eienaardig en spesiaal

Lewer kommentaar 303.  Eienaardig en spesiaal

202. ‘n Versameling van die heel beste

Julie 4, 2019

Welkom by ‘n kort reeks oor die boek Filippense.  Ek hoop ons studie saam is ‘n skattejag want Filippense is ‘n boek van woord-juwele en krag-konsepte wat ons lewe op ‘n diep vlak verander.  Ek sou kon sê dat as mens Filippense kan lééf, dan is dit hemel op aarde. Eerste lesing Die brief aan … More 202. ‘n Versameling van die heel beste

Lewer kommentaar 202. ‘n Versameling van die heel beste

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Follow Bodemklippe on WordPress.com

Onlangse Bydraes

  • 369. Eienaardig, vreemd, ongewoon
  • 368. Die fluistering in die windstilte
  • 367.  Wanneer hoor sien word
  • 366. Lesse uit die geskiedenis
  • 365. Die nasies rommel en raas
Blog at WordPress.com.
  • Subscribe Subscribed
    • Bodemklippe
    • Join 59 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Bodemklippe
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar