Slaan oor na inhoud

Bodemklippe

Docendo discimus

  • Tuiste
  • Kontak
  • Wie?
  • Die Koers van ‘n Lewe
  • ‘n Lied in die Nag
  • Bronne

Etiket: God praat

119. Net hoorsê …of eerstehands?

Maart 29, 2017

Daar is ‘n belangrike beginsel van gebed wat ons dikwels mis. God inisieer gebed. Nie ons nie. Hy praat om die gesprek aan die gang te kry. Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die woord van God. (Romeine 10:17, OAB) Elke keer as die woorde: “laat hom wat ore … More 119. Net hoorsê …of eerstehands?

Lewer kommentaar 119. Net hoorsê …of eerstehands?

28. Hoor jy die Stem?

Maart 17, 2014

Ons gaan bietjie ver terug in die geskiedenis – ongeveer ‘n 1000 jaar voor Christus – na die lewe van ‘n man wie deur God geroep word om die orde en aanbidding in Israel te herstel. Ons het ongelukkig nie tyd om die hele storie te lees nie, maar ek hoop dat die storie van … More 28. Hoor jy die Stem?

Lewer kommentaar 28. Hoor jy die Stem?

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Follow Bodemklippe on WordPress.com

Onlangse Bydraes

  • 375. Kyk in die onsienlike
  • 374. Onderwerping met ‘n houding daarby
  • 373. ‘n Ope brief
  • 372.  Uit die chaos
  • 371. ‘n Plek ja…in die wildernis
Blog at WordPress.com.
  • Subscribe Subscribed
    Bodemklippe
    Join 57 other subscribers

    Have a WordPress.com account? Log in now.

  • Bodemklippe
    View site in Reader
    Manage subscriptionsSluit aanMeld aan
    Report this content
    Collapse this bar