32. Sukses – wat is die toets?
April 1, 2014
Die woord van die Here is so ryk en lewend, met ‘n antwoord vir alles. Jy kan dalk nou vir my sê dat die gepraat oor sukses is nie op jou van toepassing nie. Jy voel afgerem en ervaar nederlaag op baie gebiede. God se Woord oor slegte omstandighede en mislukking is vol belofte … More 32. Sukses – wat is die toets?