Slaan oor na inhoud

Bodemklippe

Docendo discimus

  • Tuiste
  • Kontak
  • Wie?
  • Die Koers van ‘n Lewe
  • ‘n Lied in die Nag
  • Bronne

Etiket: bodemklippe

247.   Bring die klippe

Mei 25, 2021

Dit gaan oor onthou – die klipstapeling van herinnering.  Ons vergeet so gou wat God gedoen het.  Is ons werklik so anders as die karakters in die stories van geweld en geloof in Joshua en Rigters?  Die verwyt van die Rigters-skrywer is sommer al in die tweede hoofstuk: Al die mense van sy [Joshua] leeftyd het gesterf, en die volgende … More 247.   Bring die klippe

Lewer kommentaar 247.   Bring die klippe

Nota #2 Kom ons hou ‘n dankfees!

Oktober 6, 2015

Mense sê dit sommer – dank die Here! Wie is hulle Here? Dis merkwaardig as iets so onverwags goed gebeur dat sommige mense, wat onder die indruk verkeer dat hulle goed en sleg mooi onder beheer het, dikwels spontaan sê: dank die Here. Baie meer algemeen is die goddellike verwyt vir als wat sleg is, … More Nota #2 Kom ons hou ‘n dankfees!

Lewer kommentaar Nota #2 Kom ons hou ‘n dankfees!

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Follow Bodemklippe on WordPress.com

Onlangse Bydraes

  • 375. Kyk in die onsienlike
  • 374. Onderwerping met ‘n houding daarby
  • 373. ‘n Ope brief
  • 372.  Uit die chaos
  • 371. ‘n Plek ja…in die wildernis
Blog at WordPress.com.
  • Subscribe Subscribed
    Bodemklippe
    Join 57 other subscribers

    Have a WordPress.com account? Log in now.

  • Bodemklippe
    View site in Reader
    Manage subscriptionsSluit aanMeld aan
    Report this content
    Collapse this bar