215. Kyk reg – na wat saak maak
Wysheid is een van die mees positiewe woorde op aarde – sonder twyfel. Ek wil wys wees. Die woord is aan die heup verbind met ‘n ander woord wat vir my spesiale betekenis het – uitnemendheid (excellence). Kragtige woorde wat beide my hart roer tot ‘n strewe na ‘n beter lewe. Met die inwerkende krag … More 215. Kyk reg – na wat saak maak