282. Standvastig die Kroon
Engeland berei voor vir geskiedenis. Die hoofopskrifte oor die wêreld basuin dit uit. Oor die jare van ongewildheid en rewolusies in Europa, het die reste van koninklikes daar, daarin geslaag om grootliks die kritiese blik van moderne media se listige, geslepe, onsmaaklike, ondersoekende joernalistiek te vermy. Daar is niemand wat ek ken wat enige moderne beperkings oor … More 282. Standvastig die Kroon