Slaan oor na inhoud

Bodemklippe

Docendo discimus

  • Tuiste
  • Kontak
  • Wie?
  • Die Koers van ‘n Lewe
  • ‘n Lied in die Nag
  • Bronne

Etiket: altaar

247.   Bring die klippe

Mei 25, 2021

Dit gaan oor onthou – die klipstapeling van herinnering.  Ons vergeet so gou wat God gedoen het.  Is ons werklik so anders as die karakters in die stories van geweld en geloof in Joshua en Rigters?  Die verwyt van die Rigters-skrywer is sommer al in die tweede hoofstuk: Al die mense van sy [Joshua] leeftyd het gesterf, en die volgende … More 247.   Bring die klippe

Lewer kommentaar 247.   Bring die klippe

82. Die altaar op sy plek.

Januarie 31, 2016

Die nuwe jaar stap vinnig aan en die gewone roetine slurp mens op. Die uitdaging was duidelik – doen iets anders in 2016. Dis altyd goed om bietjie te dink hoe mens iets doen. Daarmee bedoel ek nie elke klein aksie van daaglikse lewe nie. Dink oor die fundamentele, die dinge wat jou definieer en … More 82. Die altaar op sy plek.

Lewer kommentaar 82. Die altaar op sy plek.

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Follow Bodemklippe on WordPress.com

Onlangse Bydraes

  • 276.   Wysheid wat lag
  • 275.  Die Toekoms – alweer
  • 274.  Dis jou Fees – ‘n dansfees
  • 273.  Fees-strategie
  • 272.   Ons het wat dit vra
Blog at WordPress.com.
  • Follow Reeds gevolg
    • Bodemklippe
    • Sluit aan by 56 ander intekenaars
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Bodemklippe
    • Pasmaak
    • Follow Reeds gevolg
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar