255.   Bring die boom in

Teen hierdie tyd van die jaar oorheers vakansie en Kers-byeenkomste die meeste beplanning.  Werk is daar om afgehandel te word.  Dinge kom tot ‘n punt.  Minstens word verpligtinge op so ‘n plek gelaat om later weer opgeneem te word.  Vakansie planne word gemaak en het dalk al tot uitvoer gekom.  Sover moontlik hunker die mensdom na normaliteit rondom ons jaarlikse … More 255.   Bring die boom in

238. Kersfees Nagmaal

[Kersfees 2020] Wat sal jy kies vir ‘n Kersgeskenk hierdie jaar?  Voel jy dalk Kersfees is gesteel of gekanselleer net omdat jy dalk nie op jou gewone manier kan vier nie?  Die virus-storie is glad nie meer snaaks nie en dit hou net aan, tot diep in “my” Desember.  Ek hou van Desember – altyd.  Vroeg in die maand … More 238. Kersfees Nagmaal