202. ‘n Versameling van die heel beste
Welkom by ‘n kort reeks oor die boek Filippense. Ek hoop ons studie saam is ‘n skattejag want Filippense is ‘n boek van woord-juwele en krag-konsepte wat ons lewe op ‘n diep vlak verander. Ek sou kon sê dat as mens Filippense kan lééf, dan is dit hemel op aarde. Eerste lesing Die brief aan … More 202. ‘n Versameling van die heel beste