199. Praat met die berg!
Ek het gedink ek weet wat genade is. Ek het al daaroor geskryf. Ek kan verwys na ‘n reeksie oor die Sluitsteen in Bodemklippe nommer 43-45. Dit was so ‘n pragtige konsep toe ek dit bestudeer. Die sluitsteen wat die finale steen in ‘n pragtige ronde boog is, waarop die woord: genade uitgemessel is. Dit is … More 199. Praat met die berg!