Slaan oor na inhoud

Bodemklippe

Docendo discimus

  • Tuiste
  • Kontak
  • Wie?
  • Die Koers van ‘n Lewe
  • ‘n Lied in die Nag
  • Bronne

Skrywer: Ansophie Joubert

Writer and speaker in women's ministry.

44. Sluitsteen-woorde is die uitdaging.

Mei 24, 2014

Ek wil graag die stelling maak: As ‘n mens ‘n getroue, Gees-inspireerde begrip van God se genade oor jou lewe het, sal jy ‘n vreugdevolle, vreeslose en wyse lewe leef. Genade is die gesig van God self. Groot woorde. Dis hoe ek wil leef, daaroor het ek geen twyfel nie. Die struikelblokke en hindernisse waarmee … More 44. Sluitsteen-woorde is die uitdaging.

Lewer kommentaar 44. Sluitsteen-woorde is die uitdaging.

43. Skryf op die sluitsteen

Mei 21, 2014

Die invloed van omstandighede op ‘n mens is al eeue lank die onderwerp van die filosofie en die psigologie. Daarmee saam die debat oor nature vs nurture. As mens dit sou opsom – in hoe ‘n mate jou aangebore geaardheid jou persoon bepaal teenoor die omstandighede waarin jy grootword. As mens bietjie ouer is, kan … More 43. Skryf op die sluitsteen

Lewer kommentaar 43. Skryf op die sluitsteen

42. Kry vir jou ‘n bril!

Mei 12, 2014

  Die jaar spoed voort. Soveel het al gebeur, dat die Nuwejaarsfeeste vae ou-nuus is. Mens is maar weer onder die indruk van die verloop van tyd. Gebeure in die nuus sit ons oog op die toekoms en ons kyk onwillekeurig vorentoe. Soos met alles, het ons ‘n keuse hoe ons kyk. As kinders van … More 42. Kry vir jou ‘n bril!

1 Kommentaar 42. Kry vir jou ‘n bril!

41. Vra enigiets – wat wil jy hê?

Mei 10, 2014

Net vir ‘n oomblik – sit stil, maak toe jou oë en antwoord die vraag – wat wil jy hê? Spreek dit uit ….of beter nog – skryf dit neer, met die datum. Beste – stop die video en dink. Soos die Psalmis sê – SELA – pause and calmly think about it. Dis eintlik … More 41. Vra enigiets – wat wil jy hê?

Lewer kommentaar 41. Vra enigiets – wat wil jy hê?

40. ‘n Geskenk vir jou – direk uit God se Hand.

Mei 6, 2014

Pinkster is ‘n heerlike Christenfees om te vier en krag uit te put. Daar is onder verskeie Christene ‘n begeerte om weer te assosieer met die Joodse feeste en ek dink dis doodreg want ons wortels is in die Ou Testament. Dit is egter belangrik om die volheid van Jesus se koms, wat die feeste … More 40. ‘n Geskenk vir jou – direk uit God se Hand.

Lewer kommentaar 40. ‘n Geskenk vir jou – direk uit God se Hand.

39. Alles het verander – kyk dis nuut!

Mei 1, 2014

Die diep hartseer en skok van die Kruis daardie donker Vrydag, is opgevang in die verstommende gebeure die Sondag en die heerlike meesleurende nuus van die verskyning van Jesus aan ‘n wye verskeidenheid mense. Hy het opgestaan, Hy leef, Hy is alles wat Hy gesê het Hy is. Alles wat almal geglo het, het onherroeplik … More 39. Alles het verander – kyk dis nuut!

Lewer kommentaar 39. Alles het verander – kyk dis nuut!

38. Die Fees van die dood – oorwinning!

April 21, 2014

Ons is nou in die tyd van die opstanding. Dit is die tyd van Jesus se verskyning aan mense wat die opstanding bevestig. Hierdie fees vier die kerngebeure wat die Christelike geloof definieer. Ons vier fees oor die dood van ons Koning. Vir enige buitestaander en ongelowige ‘n domheid, maar vir ons die oploop na … More 38. Die Fees van die dood – oorwinning!

Lewer kommentaar 38. Die Fees van die dood – oorwinning!

37. Die Fees van die dood – hoe dan nou?

April 17, 2014

In hierdie laaste week voor Paas is dit altyd goed om ‘n tree terug te staan en die gebeure van daardie donker Vrydag so lank gelede met ‘n objektiewe menslike oog te beskou. Tot op daardie stadium is die geskiedenis ‘n storie van oorheersing deur een of ander antieke beskawing, wat sy politiese en kulturele … More 37. Die Fees van die dood – hoe dan nou?

Lewer kommentaar 37. Die Fees van die dood – hoe dan nou?

36. Struikelblokke en vastrapplekke

April 16, 2014

I cry out to God Most High, to God who fulfills his purpose for me. (Psalm 57:2, ESV) Ons het nog steeds die heerlike Tuin van Eden in gedagte. Kom ons dink vir ‘n oomblik globaal oor die hele geskiedenis van die mensdom. Daar in die begin staan die Skepper-God, die Vader, almagtig en geweldig, … More 36. Struikelblokke en vastrapplekke

Lewer kommentaar 36. Struikelblokke en vastrapplekke

35. Daar is ‘n plek…

April 9, 2014

Jou plek – uniek. Ongedefinieerde ruimte – jou stempel – onder jou beheer. Jou porsie van die heelal word deur jou bepaal. Jy kan kies. Dit is hoe dit altyd was, van die begin af en dit het nog nooit verander nie. Daar in die begin het God ‘n tuin geplant om aan die mens … More 35. Daar is ‘n plek…

Lewer kommentaar 35. Daar is ‘n plek…

Artikels navigasie

Ouer artikels
Nuuter artikels

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Follow Bodemklippe on WordPress.com

Onlangse Bydraes

  • 359.  Niks is onmoontlik 
  • 358.  Onttroon die nederlaag
  • 357. Die skaduwee verdwyn
  • 356. Poorte van lof
  • 355. Die beste Fees ooit.
Blog at WordPress.com.
Bodemklippe
Blog at WordPress.com. Ontwerp: Gateway.
  • Subscribe Subscribed
    • Bodemklippe
    • Join 59 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Bodemklippe
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar
 

Die kommentaar is aan't laai...