189. Ten volle en ten diepste bedek met liefde.

[Johannes 21] ‘n Mens sou eerstehandse kennis van die Galilese vissermanne moes hê om hierdie storie te skryf.  Die vangs wat hier beskryf word, het dikwels op die meer plaasgevind.   Die manne met nette op die bote het staatgemaak op iemand op die wal wat effens hoër geplaas is om die skole visse te sien … More 189. Ten volle en ten diepste bedek met liefde.

186. Die Kruis en die Graf.

[Johannes 19:17-42] DIE KRUIS ‘n Kruisdood was grusaam.  Selfs die Romeine wat dit moes uitvoer het gedink daar is niks erger nie.  Geen Romeinse burger is gekruisig nie.  Die doodstraf vir ‘n Romein was onthofing of die gifbeker as gedwonge selfdood.  Kruisiging was vir slawe en kriminele.  Die kruis was oorspronklik ‘n Persiese teregstellingsmetode.  Die … More 186. Die Kruis en die Graf.