241. En toe… wat sê jy?
Februarie 6, 2021
Meeste mense stem saam dat ons in buitengewone tye leef. Dit is nie dikwels dat ons so bewus is van die wêreld as ‘n globale geheel wat ‘n gemeenskaplike vyand in die gesig staar, terwyl almal wild en wakker oplossings soek op verskeie fronte. Gedurende die afgelope jare het ons dikwels die aantygings oor onwetenskaplike denke … More 241. En toe… wat sê jy?