106. Onderwêreld van die onbekende.
Desember 27, 2016
[Openbaring 13] Die onbekende is vreesaanjaend, aaklig, grillerig, skrikwekkend en angswekkend – dink maar aan soveel woorde as wat jy kan om dit te beskryf. Elke woord en meer nog was nodig om die gevoelens van die antieke wêreld oor die see te beskryf. Die see was ‘n misterie van reuse skepsels en donker, onbekende … More 106. Onderwêreld van die onbekende.