Slaan oor na inhoud

Bodemklippe

Docendo discimus

  • Tuiste
  • Kontak
  • Wie?
  • Die Koers van ‘n Lewe
  • ‘n Lied in die Nag
  • Bronne

Etiket: wen

307.  Die smeltkroes van seer

Julie 9, 2024

It is in the quiet crucible of your personal private sufferings that your noblest dreams are born and God’s greatest gifts are given.  (Whintley Phipps)  Ek het hierdie aanhaling neergeskryf terwyl ek na ‘n Gospel musiekkonsert gekyk het.  Die sanger wat dit gesê het, het geklink asof hy weet waarvan hy praat – in ‘n oomblik was … More 307.  Die smeltkroes van seer

Lewer kommentaar 307.  Die smeltkroes van seer

231. Wildernis, duisternis en die see

Augustus 22, 2020

Kyk maar om jou.  Hoe sou jy ons wêreld beskryf?  Gee dit jou hoop of dreineer dit die laaste greintjie moed uit jou beendere?  Sonder twyfel sal 2020 in die geskiedenis geskryf staan as ‘n jaar van onsteltenis, nie net ten opsigte van die virus nie, maar ook met betrekking tot die woede in die … More 231. Wildernis, duisternis en die see

Lewer kommentaar 231. Wildernis, duisternis en die see

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Follow Bodemklippe on WordPress.com

Onlangse Bydraes

  • 375. Kyk in die onsienlike
  • 374. Onderwerping met ‘n houding daarby
  • 373. ‘n Ope brief
  • 372.  Uit die chaos
  • 371. ‘n Plek ja…in die wildernis
Blog at WordPress.com.
  • Subscribe Subscribed
    Bodemklippe
    Join 57 other subscribers

    Have a WordPress.com account? Log in now.

  • Bodemklippe
    View site in Reader
    Manage subscriptionsSluit aanMeld aan
    Report this content
    Collapse this bar