148. ‘n Vrou vir alle tye.
November 24, 2017
[Johannes 4] Ek is so dikwels omgestamp deur die wonder van die Bybel. Dit is ‘n stokou geskrif, ‘n verstommende goed gepreserveerde antieke dokument wat stories oor meerdere eeue weergee en dan skielik fokus op een uur, een dag wat die God van hemel en aarde in die gewone roetine van oorlewing inskryf. Kom ons … More 148. ‘n Vrou vir alle tye.