173. Betower om te verraai.
Augustus 13, 2018
[Johannes 13] Ons het al oor Judas gepraat. Ek al baie oor hom gedink, miskien selfs meer as oor enige ander dissipel. Ek wonder hoe dit moes gevoel het om Jesus eerstehands te ervaar veral as Hy die gemeenskap en kerk teengestaan het. Daar is geen twyfel dat Judas baie beïndruk met Jesus was. Hy … More 173. Betower om te verraai.