39. Alles het verander – kyk dis nuut!
Mei 1, 2014
Die diep hartseer en skok van die Kruis daardie donker Vrydag, is opgevang in die verstommende gebeure die Sondag en die heerlike meesleurende nuus van die verskyning van Jesus aan ‘n wye verskeidenheid mense. Hy het opgestaan, Hy leef, Hy is alles wat Hy gesê het Hy is. Alles wat almal geglo het, het onherroeplik … More 39. Alles het verander – kyk dis nuut!