234. Vertrou jy my?
Oktober 13, 2020
Hier waar ek sit en skryf, probeer ek nagaan of ek al voorheen hierdie titel gebruik het. Ek het die rekenaar se soek-fasiliteit ingespan en sit nou stom verbaas dat ek dit nie vind nie. Ek vind baie ander verwysings na vertroue en ek weet ek het al dikwels oor vertroue geskryf, maar ek het dit sowaar … More 234. Vertrou jy my?