183. ‘n Eensame man, ‘n donker nag.
Oktober 24, 2018
[Johannes 18] Alles wat in die donker plaasvind is anders. Daglig verander die atmosfeer, die aard en die aktiwiteite van mense. Daar is spesifieke dinge wat in die dag gedoen word. Mense werk en eet saam, maar dis anders as wat mens in die aand vir ‘n ete bymekaar kom. Die aand het ‘n luukse, … More 183. ‘n Eensame man, ‘n donker nag.