247. Bring die klippe
Mei 25, 2021
Dit gaan oor onthou – die klipstapeling van herinnering. Ons vergeet so gou wat God gedoen het. Is ons werklik so anders as die karakters in die stories van geweld en geloof in Joshua en Rigters? Die verwyt van die Rigters-skrywer is sommer al in die tweede hoofstuk: Al die mense van sy [Joshua] leeftyd het gesterf, en die volgende … More 247. Bring die klippe