Slaan oor na inhoud

Bodemklippe

Docendo discimus

  • Tuiste
  • Kontak
  • Wie?
  • Die Koers van ‘n Lewe
  • ‘n Lied in die Nag
  • Bronne

Etiket: twyfel

295.  Gaan vra vir Jesus.

Desember 28, 2023

Vergewe ons dat ons die indrukwekkende verwar met dit wat betekenisvol is. Een van die groot gevare van die Kersverhaal is ‘n oor-familiariteit met die besonderhede, wat die impak daarvan afwater.  Ons is so gewoond aan die storie – ‘n maagd wat swanger raak nadat ‘n engel met haar praat, ‘n man wat droom dat hy … More 295.  Gaan vra vir Jesus.

Lewer kommentaar 295.  Gaan vra vir Jesus.

159. Weet dat jy weet – geen twyfel.

April 9, 2018

[Johannes 7] Soveel keer het ek al gewonder hoe dit sou wees om in die tyd waarin Jesus op die aarde was, te geleef het. Ek moet my verbeelding gebruik om die werklikheid te bedink. Hoe sou dit wees om die praatjies oor Hom te hoor? Miskien sou ek te bang wees om teen die … More 159. Weet dat jy weet – geen twyfel.

Lewer kommentaar 159. Weet dat jy weet – geen twyfel.

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Follow Bodemklippe on WordPress.com

Onlangse Bydraes

  • 375. Kyk in die onsienlike
  • 374. Onderwerping met ‘n houding daarby
  • 373. ‘n Ope brief
  • 372.  Uit die chaos
  • 371. ‘n Plek ja…in die wildernis
Blog at WordPress.com.
  • Subscribe Subscribed
    Bodemklippe
    Join 57 other subscribers

    Have a WordPress.com account? Log in now.

  • Bodemklippe
    View site in Reader
    Manage subscriptionsSluit aanMeld aan
    Report this content
    Collapse this bar