368. Die fluistering in die windstilte
Junie 12, 2026
Dit klink vir my deesdae asof alles in die hoofopskrifte moet gebeur. Wêreldgebeure is elke mens se onderwerp vir debat, woede en skel. Dit is ‘n lokval van verstrengeldheid en selfs obsessie. Dan is daar boonop die tendens om wêreldgebeure in die Bybel in te lees en veral alles oor Israel as tekens van die tweede koms … More 368. Die fluistering in die windstilte