150. Gereed vir Desember?
Desember 10, 2017
[Johannes 4] Ek skryf hierdie stukkie aan die begin van Desember en dit is weer eens soos dit altyd is. Die eerste week is verby voordat ek gereed is en beslis voordat ek my kan instel vir hierdie feesmaand. Ek het voorheen al oor Kerstradisies geskryf. Hier is ‘n paar woorde van lank gelede wat … More 150. Gereed vir Desember?