281. Die wonder van wagtyd
April 21, 2023
Hoor ek dalk ‘n diep sug? Ja, ek skryf al weer oor tyd. Dit bly fassinerend dat ons ons hele lewe afmeet in tellings met name – sekondes, minute, ure, dae, weke, maande, jare met seisoene en semesters, dekades, eeue, tydperke wat oud en nuut onderskei. Antieke geskiedenis, die Middeleeue en die moderne era word in die geskiedenisboeke … More 281. Die wonder van wagtyd