Slaan oor na inhoud

Bodemklippe

Docendo discimus

  • Tuiste
  • Kontak
  • Wie?
  • Die Koers van ‘n Lewe
  • ‘n Lied in die Nag
  • Bronne

Etiket: regering

375. Kyk in die onsienlike

September 13, 2026

In hierdie kort reeksie oor die plofbaarheid van wêreldpolitiek en die volgehoue polarisering van politieke en sosiale kwessies in ons gemeenskap, is dit noodsaaklik en lewensbehoudend om ons perspektief gesond te kry en te hou.  Dit is net te maklik om in woede en frustrasie te reageer en dan uiting daaraan in ons woorde en gedagtes … More 375. Kyk in die onsienlike

Lewer kommentaar 375. Kyk in die onsienlike

374. Onderwerping met ‘n houding daarby

September 1, 2026

Ons ken almal die storie van die seuntjie wie hard aangespreek word om te sit en dan wel gaan sit met die aankondiging: Ek sit nou maar binnekant staan ek. Dit is ‘n klassieke voorbeeld van verset en opstand met ‘n goeie skoot rebellie ingemeng. Dit klink na ernstige emosies vir nou en dan met … More 374. Onderwerping met ‘n houding daarby

Lewer kommentaar 374. Onderwerping met ‘n houding daarby

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Follow Bodemklippe on WordPress.com

Onlangse Bydraes

  • 376. Die Here van die leërskare
  • 375. Kyk in die onsienlike
  • 374. Onderwerping met ‘n houding daarby
  • 373. ‘n Ope brief
  • 372.  Uit die chaos
Blog at WordPress.com.
  • Subscribe Subscribed
    Bodemklippe
    Join 57 other subscribers

    Have a WordPress.com account? Log in now.

  • Bodemklippe
    View site in Reader
    Manage subscriptionsSluit aanMeld aan
    Report this content
    Collapse this bar