Slaan oor na inhoud

Bodemklippe

Docendo discimus

  • Tuiste
  • Kontak
  • Wie?
  • Die Koers van ‘n Lewe
  • ‘n Lied in die Nag
  • Bronne

Etiket: rebellie

374. Onderwerping met ‘n houding daarby

September 1, 2026

Ons ken almal die storie van die seuntjie wie hard aangespreek word om te sit en dan wel gaan sit met die aankondiging: Ek sit nou maar binnekant staan ek. Dit is ‘n klassieke voorbeeld van verset en opstand met ‘n goeie skoot rebellie ingemeng. Dit klink na ernstige emosies vir nou en dan met … More 374. Onderwerping met ‘n houding daarby

Lewer kommentaar 374. Onderwerping met ‘n houding daarby

293.  Die Fontein en die Lig

November 21, 2023

Die ouer mense in ons lewe het net ‘n manier gehad om iets te sê.  As my ouma my geroep het en ek antwoord met ‘n vae: Ek kom nou, dan sê sy: Ja, en Krismis ôk!   Ons is al weer daar.  Krismis kom inderdaad.  November spoed verby in ‘n warboel van aktiwiteite om die jaar af te sluit en … More 293.  Die Fontein en die Lig

Lewer kommentaar 293.  Die Fontein en die Lig

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Follow Bodemklippe on WordPress.com

Onlangse Bydraes

  • 376. Die Here van die leërskare
  • 375. Kyk in die onsienlike
  • 374. Onderwerping met ‘n houding daarby
  • 373. ‘n Ope brief
  • 372.  Uit die chaos
Blog at WordPress.com.
  • Subscribe Subscribed
    Bodemklippe
    Join 57 other subscribers

    Have a WordPress.com account? Log in now.

  • Bodemklippe
    View site in Reader
    Manage subscriptionsSluit aanMeld aan
    Report this content
    Collapse this bar