243. Voete van klei

Dis daar – reg aan die einde van die laaste hoofstuk van die laaste boek van die Bybel.  ‘n Ernstige waarskuwing om ons hart van die misrabele teleurstelling in mense te bewaar.  Dit is amper weggesteek daar in die laaste verse van Openbaring, maar as ons hoor en dit verhef tot ‘n lewensvaardigheid, sal dit ons baie … More 243. Voete van klei