Slaan oor na inhoud

Bodemklippe

Docendo discimus

  • Tuiste
  • Kontak
  • Wie?
  • Die Koers van ‘n Lewe
  • ‘n Lied in die Nag
  • Bronne

Etiket: profesie

345. ‘n Draak en ‘n baba

Desember 4, 2025

[Openbaring 12] Hierdie hoofstuk word dikwels beskryf as die begin van ‘n hele nuwe reeks visioene tot by 15:4.  Die herhaling van die woorde: Ek het gesien en kyk, openbaar sewe punte van tekens. Ander dele van die boek is ook verdeel in afdelings van sewe – seëls, trompette en bakke. Hierdie hoofstuk is ‘n dieper dimensie van die konflik tussen … More 345. ‘n Draak en ‘n baba

Lewer kommentaar 345. ‘n Draak en ‘n baba

321.  Daar is ‘n profeet

Februarie 14, 2025

Die waarde van ‘n storie kan nooit onderskat word nie.  Soveel van ons is die produk van woorde, gesproke en geskrewe.  Rakke vol boeke en ander mense se gedagtes in klank is die kleur en rykdom van ons lewe.  Goeie herinneringe aan kindwees draai so dikwels om storie-tyd, die goeies en die slegtes, die vrae wat daaruit spruit … More 321.  Daar is ‘n profeet

Lewer kommentaar 321.  Daar is ‘n profeet

318.  Het jy mooi geluister?

Desember 29, 2024

[Oujaar 2024 – welkom 2025] Die ego van Kersfees is vars.  Ons almal eet oorskiet en ontspan na die groot voorbereidings van ‘n bymekaarkom-Kersfees.  Wat ‘n vreugde om in staat te wees om bymekaar te kom.  Ons ruim op met groot dankbaarheid en lofprysing vir die voorreg van voorsiening en seën.  Dit is die tyd van familie en vriende, … More 318.  Het jy mooi geluister?

2 Kommentaar 318.  Het jy mooi geluister?

242. Klim uit en klim op

Februarie 22, 2021

Die geraas word onuitstaanbaar.  Ons moet steun op die mees indrukwekkende tegnologie wat die wêreld nog ooit gehad het.  Dit gee nuwe dinamiek aan die pandemie politiek, ekonomie en bo alles globale kommunikasie met individue in huise en in hande.  Op hierdie stadium is die einde van virus-regulasies nie so naby as wat almal hoop nie en kort-kort … More 242. Klim uit en klim op

Lewer kommentaar 242. Klim uit en klim op

237. Die merk van die bees

November 30, 2020

Soms praat mense oor ander mense en sê: Ja, ek dink nie hy is op ‘n goeie plek nie, bedoelende dat so ‘n persoon nie reguit dink nie, of dalk groot tragedie moet verwerk en onstabiel, hartseer en depressief voorkom.  As ek so ‘n frase hoor, dan dink ek altyd dat ‘n plek kan verander.  Dit klink … More 237. Die merk van die bees

Lewer kommentaar 237. Die merk van die bees

130. Hemelwoorde wat die aarde verander.

Junie 5, 2017

Ons is deurgaans in die proses om God te soek, terwyl ons weet Hy is wonderbaar, daar is niemand soos Hy nie en dat Hy ons liefhet met ‘n ewige liefde volgens Sy karakter van goedheid en waarheid. Ons klop aan die deur van die hemel, biddend met die Heilige Gees wat Jesus belowe het, … More 130. Hemelwoorde wat die aarde verander.

Lewer kommentaar 130. Hemelwoorde wat die aarde verander.

107. Kom op na die berg!

Desember 30, 2016

[Openbaring 14] Dit is een van die kragtigste metafore in die Bybel. God kies ‘n berg om Sy teenwoordigheid aan die Israeliete te openbaar. Moses is berg op om die Wet te ontvang. Toe die volk slawe was, het hulle in die steengroewe en slote vir die Farao se ambisieuse argitektuur geworstel. God het hulle … More 107. Kom op na die berg!

Lewer kommentaar 107. Kom op na die berg!

93. Hoor jy die stem van die eeue?

Augustus 11, 2016

[Openbaring 2] Al die beelde, metafore en simbole, saam met monsters, ongediertes, getalle en engele met seëls, trompette en bakke kan oorweldigend wees, sodat ons dalk verlore raak in die poging om sin te maak uit die profesie. Word stil en hoor die refrein van die heel belangrikste woorde in die ganse Skrif: “Are your … More 93. Hoor jy die stem van die eeue?

Lewer kommentaar 93. Hoor jy die stem van die eeue?

29. Hier is die antwoord!

Maart 21, 2014

In die laaste week of wat toe ek weer die storie van Hanna lees, het ek sommer lus gekry vir ‘n studie van die vroue van die Bybel, waaronder ‘n paar uitsonderlike, verrassende karakters tel. Die vroue van die Ou Testament word dikwels as vae figure onder die algemene dominansie van die mansfigure gesien en … More 29. Hier is die antwoord!

Lewer kommentaar 29. Hier is die antwoord!

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Follow Bodemklippe on WordPress.com

Onlangse Bydraes

  • 355. Die beste Fees ooit.
  • 354. Splinternuut – elke dag
  • 353. Waar skryf jy die nul?
  • 352. Goeie nuus
  • 351. Die belofte staan vas
Blog at WordPress.com.
  • Subscribe Subscribed
    • Bodemklippe
    • Join 63 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Bodemklippe
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar