46. Daar is net ÉÉN
Junie 4, 2014
Binne die digitale, skerm-oorheersing van ons wêreld vandag, voel ek soms inligtingsoorlading. Eenvoudig alles is beskikbaar by die punt van jou vinger. Meestal geniet ek die beskikbaarheid van inligting, kitskennis en vinnige feite, maar soms verstom ek my watter dwaasheid, misleiding en verleiding opgedis word. Veral op die gebied van die spirituele word die … More 46. Daar is net ÉÉN