301. Na alles…wat wil jy tog?
Oor baie jare van studie en groepe vroue in Bybelstudie lei, het ek meer en meer die kern-belang van die onsigbare Koninkryk van God, die Kerk van Jesus, sy Liggaam, beklemtoon. Dit is ‘n grootse konsep in die onsienlike realm. Dit is ‘n versameling baie besondere mense wie se harte verkleef is aan die Nasarener, gefokus op … More 301. Na alles…wat wil jy tog?