335. Genootskap van die Verborgenheid

Genootskap van die Verborgenheid [Openbaring 2] Die briewe aan die kerke is geskryf op ‘n hoë standaard van literêre vakmanskap. Dit is ‘n artistieke geheel en geïntegreer. Elke brief begin met ‘n eienskap van Jesus wat in die eerste hoofstuk genoem word, behalwe die laaste een, Laodisea. Al die beskrywings van Jesus is uit die Ou … More 335. Genootskap van die Verborgenheid

141. ‘n Groot fees in ‘n klein hoekie van die wêreld.

[Johannes 2] Wie weet nie van die bruilof in Kana nie? Soveel mense wat hulle nie eintlik aan Bybelstories steur nie, weet van die water wat in wyn verander het. Almal onthou ook dat dit by ‘n troue plaagevind het. Die gewoontes rondom huwelike het oor eeue baie verander en is anders in verskillende kulture, … More 141. ‘n Groot fees in ‘n klein hoekie van die wêreld.